{"product_id":"apricot-jam","title":"Apricot Jam","description":"\u003cp\u003eIna Lessing Apricot Jam is a beloved, traditionally made South African preserve crafted in Modimolle. It is known for its rich flavour and comes in classic glass jars. 410ml\u003c\/p\u003e\n\u003ch3\u003eIna Lessing's Story:\u003c\/h3\u003e\n\u003ch5\u003eLessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!\u003c\/h5\u003e\n\u003cp\u003eIna Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013\/14 was Ina aangewys as Sanlam\/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur. Met ŉ diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ŉ bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.\u003c\/p\u003e","brand":"Truffle Pig Pantry","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47314008834233,"sku":null,"price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0606\/0110\/6617\/files\/Konfyt-appelkoos-410--600x400.jpg?v=1780304655","url":"https:\/\/trufflepigrecce.co.za\/products\/apricot-jam","provider":"Truffle Pig Pantry","version":"1.0","type":"link"}