Truffle Pig Pantry
Pickled Cucmber
Pickled Cucmber
Couldn't load pickup availability
Ina Lessing's pickles have a delicious sweet and tangy flavour and are made from cucumbers.
Serving suggestion: Enhance your go-to sandwich, burger, boerewors roll, or cheeseboard with a mouth-watering experience for your taste buds.
"crunchy, sweet and tangy".
Please allow at least one week for your order to reach you.
Ina Lessing's Story:
Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!
Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur. Met ʼn diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.
Share

