Truffle Pig Pantry
Lemoenskilrolletjies (Orange Peel Rolls)
Lemoenskilrolletjies (Orange Peel Rolls)
Couldn't load pickup availability
One of Ina Lessing's best sellers: orange peel rolls. Used for baking and hosting. A very unique and South African addition to your catering, that will certainly get people talking. Buy the 400g jar or the 700g jar.
"Add a touch of sophistication to your baking".
Please allow at least one week for your order to reach you.
Ina Lessing's Story:
Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!
Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur. Met ʼn diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion
Share

