Skip to product information
1 of 1

Truffle Pig Pantry

Strawberry Jam

Strawberry Jam

Regular price R 66.80 ZAR
Regular price Sale price R 66.80 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

One of Ina Lessing's customer favourites: strawberry jam, made with premium farm strawberries, this jam is such a feel good treat on baked goods like croissants, muffins, freshly baked bread, crumpets and of course scones! It pairs perfectly with clotted cream, and is ideal as a filler between cake layers. 500g jar. 

"It's so thick and delicious".

Please allow at least one week for your order to reach you. 

Ina Lessing's Story:

Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met 2 potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!

Ina Lessing is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte. In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur. Met ʼn diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.

View full details